(063) 338 0429 care.phkids@gmail.com

PHKIDS

To give every child the necessary love and knowledge, to lay an ever lasting foundation and to make our Lord Jesus Christ known to them. A safe haven where parents know their child comes 1st.

Get Started
l

Enrollment

i

Classes

Activities

About Us

Protea Heights Nursery School was established in 1989. We are registered with the Department of Development, Health and Human Services ..

A caring environment in which everyone can be happy.

• a Religious child is a happy child;

• An Engage child is a happy child;

• An Obedient child is a happy child;

• An involved parent has a happy child

Come Visit Us

You are welcome to come and visit our school at any time.

PHKIDS daycare and aftercare in Protea Heights

 

Our Pre-School. Our Family. Our Community

Curriculum

Reading/Writing

Math/Science

Art

Critical Thinking

Do you offer Extra Activities?

Yes we do offer Extra Mural Activities.

What kind of Activities?

We have a wide selection of Activities Available. Rugga Kids, Cricky Cricket, Monkeynastix, Kinetic Kids just to name a few

From what age can we enroll?

From Babies to Grade R

Do you offer aftercare?

Yes we do have aftercare. Grade R to Grade 7

Do you offer Transport?

Yes we do offer Transport. Contact the office for more information on the transport.

|

What Our Families are Saying

My seuntjie is al 3 jaar in die skool en ek is nie eendag spuit dat ons hom in die skool gesit het nie. Dis ‘n skool met geoei waardes en beginsels. My dogtertjie van wee maande oud gaan ook PH kleuterskool oor twee maande.

Hou aan met die goeie werk wat julle doen julle is awesome. Mag die Here julle net nog meer seën 

Febe Bailey

Beste Linde 

Hiermee my boodskap oor ons ervaring van Proteahoogte Kleuterskool. Ons is ouers by Proteahoogte Kleuterskool vir meer as drie jaar. Voor dit het ons al net goeie goed gehoor van mense wie se kinders daar is.

 Van die eerste dag wat ons dogter daar is kan mens die passie wat elkeen in hul werk het sien en straal dit uit deur die kinders by hierdie skool. Linde is ‘n fantastiese hoof en haar mense en die kinders is lief vir haar as hoof en as mens. Sy behou haar skool se waardes, netheid en higiëne hoog en kan nie fouteer word op iets nie. Die kinders is elke dag opgewonde om daar te wees, sien uit na die heerlike etes wat voortgesit word en kon ons nog nie een dag kla oor enigiets nie. Ons vriende wens hulle was ook naby hierdie amazing skooltjie en smag om hul kinders in so top skooltjie te kan sit. 

Dankie Linde en elke liewe een van jou personeel, julle maak so ‘n mooi indruk op ons kind, en dit sal haar altyd bybly, die respek, waardes en liefde wat hier geleer word.  

Liefde Naomi en Johan Janse van Vuuren

Lindie 

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir jou en jou span baie dankie te sê vir alles wat jy en elke personeellid vir Mihandrew en Ansuné doen van die tannie in kombuis wat die etes daagliks voorberei en hul nogal ‘n keuse het of ons vandag pap eet of nie tot die tannie wat elke dag honderde voetjiesspore van die vloere moet vee.

 Covid was erg vir elkeen van ons en het ons net swarrigheid gesien van toe af vorentoe, maar skaars ‘n week terug vandat julle jul deure oopgemaak het en my kinders is uit hul nate – Ansuné se smile is weer terug en nog meer leergierig as ooit want kan nie wag wat Juf Leandri vandag gaan vertel of die werkies wat hul gaan doen nie.

 Mihandrew….wel ek het moed opgegee en selfs in inperkingstyd vir jou ‘n boodskap gestuur vir raad en advies met hom, selfs wyle Nikki het party dae net ‘n boodskap gestuur om ‘n woord of twee van bemoediging in te praat…Mihandrew is terug en onder jou en Amanda se vlerk het hy my so verbaas ek kan nie glo dat daar een dag was wat ek gedink het graad 3 gaan ons maar in 2021 moet herhaal. Met jul bystand liefde omgee en ondersteuning en bemoediging blom daai kind van my en is sy punte baie hoër as wat ek  kon dink.   Absolute WoW!!

 Ek kan niks anders as met ‘n geruste hart van 2015 vir hulle in oggend net aflaai ‘n gebed doen en weet hulle is veilig in julle hande met Jesus se leiding. Ek waardeer julle ongelooflik.

Rozell Kilian

Fantastic daycare facility. Linde and staff have a passion when it comes to caring for our kids. She is approachable and open to positive criticism when it arises. Thanks to her and her wonderful support staff for treating our children like family. Great Christian foundation teachings.

” Megan Adams Schaffers “

Ons was daar vir oupa en ouma dag. Alles was so mooi gereël en die konsert ‘n fees. Julle doen uitstekende werk en die kinders is duidelik baie gelukkig daar. Dankie vir alles wat jul doen.

” Deona Cooke “

Five stars ***** an amazing school with awesome teachers and assistants!

” Lynette Livesey Carvalho “